Kapie Pre-Primêre skool

Kapie Pre-Primêre skool

Pre - schools
Van Iddekingelaan 1
Bloemfontein south africa

051-5222055

Kapie Pre-Primêre skool

Kapie Pre-Primêre skool
Address: Van Iddekingelaan 1
City of Bloemfontein

Phone number:
051-5222055
Categories: Pre - schools,




Area of Activity: Production and wholesale of detergents
Zip Code: 4093


Ons is 'n wieg en Pre-Primêre skool. Half en Voldagversorging is beskikbaar teen die mees mededingste pryse omdat ons vakansiesorg ingesluit is en ons ete's ook verskaf. Ons wieg afdeling neem in baba's van 3 maande tot 3jaar . Ons konsep gee aandag aan klein groepies. Die babakamer het 9 kleintjies met 3 versorgers. Ons 1 tot 3jaar groepies word individueel hanteer met aktiwiteite terwyl die ander buite speel Ons kleuterafdeling van 3 tot 6 jaar doen kurrikulum werkies soos uiteengesit volgens onderwysdepartement. Daar word skoolgereedheidtoetse gedoen vir ons Graad R leerders en ons verleen hulp met toegang tot skole in Gr 1. Skole in ons omgewing soos Fichardtpark, Pres Brand, Sand du Plessis, Jim Fouchè asook ander volgens kleuse. Ons is Afrikaans Christelik en ontvang geen subsidie van die staat nie. Ons personeel is vriendlik en opgelei om u kind te lei in die grondslagfase . Ons skool is nou 32 jr oud. Oud leerlinge Ruan Pienaar het ons besoek op ons 30jaar vieringe . Hy en sy sussie Renè was in die vroeer jare by ons skool. Sonja Herholdt het ons besoek en lekker gesing saam met die maatjies. Ons verskaf vorderingsverslae en gee verwysings na aanleiding van sielkundige- en/of arbeidsterapie ondersteunings. Ons is onlangs besoek deur die Kleuterzone TV en Antonie die sanger as EEN van Die oudste skole met die mees omvattendste dienste aan mamma's. Gaan kyk gerus onder kleuterzonetv onder video's na kapie pre-Primêr dit was pret ! Ons buitemuurs behels pom-pom en danse vir meisies , ritme is iets wat belangrik is vir die kind se leer lees en skryf. Vir die seuns is daar monkeynastix en rugby deur super-kidz. Ons het ons eie 4 rekenaars waar die kinders op CAMI kurrikulum gebaseerde oefening doen en hul ontvang dan ook 'n vorderingsverslag ons sien uit daarna om kinders te versorg en te ondersteun !

Pre - schools

The Nest Pre-Primary School

Address: Paul Kruger ln 272&274, Bloemfontein. See full address and map.
Categories: Pre - schools

Khanyiso Pre-school

Address: Maphisa Rd, Bochabela, Free State, 9323, South Africa, Bloemfontein. See full address and map.
Categories: Pre - schools

Assumption Pre-school

Address: 354 Nicolson Rd, Umbilo, Kwazulu Natal, 4001, South Africa, Durban. See full address and map.
Categories: Pre - schools

Sondelani Educare Centre

Address: 401 Dunbar Rd, Kwazulu Natal, 4001, South Africa, Durban. See full address and map.
Categories: Pre - schools

Heavenly Babies And Tots Nursery And Pre-school

Address: 297 Brian Ellewood St, Garsfontein, Gauteng, 0081, South Africa, Pretoria. See full address and map.
Categories: Pre - schools

Tiny Bubbles Pre-school

Address: Plot 54487 Zebra Way Ext 9, Gaborone, Botswana, Botswana. See full address and map.
Categories: Pre - schools

La Verna Pre-school

Address: Botshabelo, 9781, South Africa, Free State. See full address and map.
Categories: Pre - schools

Kapie Pre-Primêre skool
Map and Navigation